News & Events / Message Board

In the modern Low Countries, digital is king – everyone is online and nothing goes unnoticed. With this news and notice board, you will be able to spot the latest fashions and fads at once.

SASNEV Nuusbrief – Jan/Feb 2018

Baie welkom terug! Ons begin hierdie jaar met ‘n dubbel-uitgawe Januarie/Februarie 2018. In hierdie edisie kondig Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) en Protea Boekhuis met groot genoegdoening aan dat die eerste Afrikaans/Nederlandse...

read more

SASNEV Nuusbrief – Desember 2017

Baie welkom by die einde van ʼn dramatiese jaar! Dit is Feestyd en somervakansietyd in Suid-Afrika en byna almal is op pad see toe. Het is officieel zomer in Kaapstad! Elk jaar rond 5 december is het weer groot feest. Dan vieren miljoenen mensen namelijk het...

read more

SASNEV Nuusbrief – November 2017

Welkom by ’n lekker vet “Potjie” vol mooi dinge. Ons het so baie nuus bymekaargekry, wat ons nie een brokkie van kan uitlaat nie, dat ons ’n baie interessante, diverse en wyd uiteenlopende lys van skakels vir jou ingesluit het. So tussen ons twee, dit is elke klik...

read more

SASNEV Nuusbrief – Oktober 2017

Hierdie maand se Hutspot bars uit sy nate van al die nuus! In Nederland, Vlaandere en in Suid-Afrika word omtrent gefees. Die Week van de Afrikaanse roman (29 September tot 8 Oktober 2017), Aardklop (3 tot 8 Oktober 2017), Gent Festival van Vlaanderen (10 September...

read more

SASNEV Nuusbrief – September 2017

Is dit nie ongelooflik nie? Hier is ons skielik in September en die einde van 2017 baie naby met nog so baie om te doen en berge om te klim. Welkom by hierdie maand se Hutspot. Ons vertel jou van ʼn hele klomp interessante dinge en kan ons einde ten laaste spog met ons...

read more

SASNEV Nuusbrief – Augustus 2017

Hutspot is een heerlijke echt Nederlandse stamppot. Welkom by ’n  “Hutspot” wat die stoof vol staan en vol lekker dinge is met meer as net uie, wortels en aartappels daarin. In die suide is dit lekker “kos” vir die koue wintersaande en in die suide, as die...

read more

SASNEV Nuusbrief – Julie 2017

Welkom in Julie 2017 die middel van winter hier by ons in die suide. Ons het pas teruggekom van die 9de internasionale SAVN-kongres wat gehou is in Parys (Vrystaat). Die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) is in 1991 gestig en ondersteun die...

read more

SASNEV Nuusbrief – Junie 2017

Skielik is ons byna by die middel van 2017! Mag hierdie interessante en volgepropte Hutspot jou lafenis bied en voeding gee vir die siel. Aan al ons lesers wat van hulle laat hoor, baie dankie! Ons sien elke maand, soos snuffelhonde maar doen, kwylend uit daarna om...

read more

SASNEV Nuusbrief – Mei 2017

Als er iets centraal heeft gestaan de afgelopen maanden, is het wel kunst, cultuur en taal geweest. Met het US Woordfees in Stellenbosch afgelopen maart (lees hieronder alles over de onlangs uitgereikte WoordTROfees!) en het Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in...

read more

SASNEV Nuusbrief – Desember 2016

Kersfees en Sinterklaasfees en enige ander fees wat jou gelukkig maak is om die draai. Baie welkom by hierdie bumper-uitgawe van die Hutspot – ’n lekker, volgepropte Kerskous! Wat ’n wilde jaar was die afgelope een nie vir die hele wêreld nie! So amper asof alles wat...

read more

Pin It on Pinterest

Share This