Nuus & Gebeure/Berigtebord

In die moderne Lae Lande is elektronika koning – net soos hier, is almal aanlyn en niks gaan ongesiens verby nie. Met hierdie nuus- en berigtebord, kan jy jou oë oophou vir die jongste modes en grille daar.

SASNEV Nuusbrief – Februarie 2015

Welkom by hierdie uitgawe van ʼn lekkerlees en propvol Hutspot. Lees meer oor hoekom ons Alfred Schaffer van harte gelukwens met sy nuutste poësieprys.  Onthou, om te kwalifiseer vir Borg 'n Woord se prystrekking vir R25 000, moet jy voor 27 Februarie deelneem. Mag die...

read more

SASNEV Nuusbrief – Januarie 2015

Welkom by die eerste uitgawe van 2015. Hier in Suid-Afrika is die somervakansie vir sommige van ons amper verby en ander ongelukkiges is terug agter die skerms om die nuwe jaar te stormloop. Om die jaar mee te begin het ons ʼn hele boel lekker flitse opgespoor wat ons...

read more

Pin It on Pinterest

Share This