LEERDERBOEK – Graad 11

In die graad 11 leerderboek kom sprokies ter sprake – maar uit die hoek van die moderne stadskind. Die stadslewe is ’n wêreld waaroor die meeste jong mense droom. En jy dink dalk sprokies is vir kleintjies, maar eintlik is dit vir almal – want dit gaan gewoonlik oor gevare en avonture wat na geluk lei. Luister net na Koos du Plessis se “Sprokie vir ’n stadskind” om te hoor hoe betowerend die neonboog teen die lug van blou saffier ’n weerklank vind. Wat sou jou eie sprokie wees?

Bestel Nou

Kategorie:

Beskrywing

Pin It on Pinterest

Share This