LEERDERBOEK – Graad 7

Die Graad 7 leerderboek herinner jou daaraan dat lekker eet meer is as brandstof vir die lyf – dink aan lekkernye soos biltong, braaivleis of melktert en koeksisters! Ons proe en voel, onthou en dink as ons eet! Dis koningskos! Maar dis ook ons kultuur! Uit die Lae Lande maak ons nou kennis met nuwe moontlikhede, soos snert (ertjiesop), stamppot, uitsmyters, muisjes (muisies – eintlik versuikerde anyssaadjies), frieten (skyfies) en meer. Eet saam!

Bestel Nou

Kategorie:

Beskrywing

Pin It on Pinterest

Share This