ONDERWYSERSGIDS – Graad 10

Die lespakket vir graad 10 het kampeer as tema. Om te kampeer is natuurlik ook eg Suid-Afrikaans – maar ons noem kampeerterreine nie “vakansieparke” nie – soos in die Lae Lande gebeur. Die leerders vertrek van hul eie bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe wêrelde (Nederlands en Nederland en België). Daar word ook op buitelugaktiwiteite en ’n gesonde leefstyl gefokus.

Bestel Nou

Kategorie:

Beskrywing

Pin It on Pinterest

Share This