ONDERWYSERSGIDS – Graad 11

In graad 11 se lespakket kom sprokies en stede aan die beurt. Leerders word blootgestel aan die opwindende stadslewe in Brussel en Amsterdam. Die geskrewe en visuele tekste dien as ’n lusmakertjie: nie net om hierdie stede eendag te besoek nie, maar ook om te besef watter geleenthede hier gebied word. Verder word daar gehoop dat leerders bewus sal word van die gevare van die stadslewe. Maar aan die einde van die stad se neonboog is daar skatte te vinde: studie- en sportgeleenthede, goeie werk, nuwe sosiale netwerke, en veel meer.

Bestel Nou

Kategorie:

Beskrywing

Pin It on Pinterest

Share This