ONDERWYSERSGIDS – Graad 6

Met die lespakket vir graad 6 word leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend gestel. Dit heet Aangename kennis! in Afrikaans, en Prettig met je kennis te maken! in Nederlands. Leerders se fokus skuif daarmee van hul bekende Afrikaanse terrein in Suid-Afrika na die nuwe wêrelde van die Lae Lande. Die fokus is veral op dinge wat dieselfde in die onderskeie lande en die twee tale is, maar daar word ook gekyk na dit wat anders is.

Daar is ook ʼn bonus vir onderwysers! As deel van die lespakket is ʼn spesiale Kwartetspel ontwikkel. Die onderwysergidse vir Graad 6 tot 8 ontvang elk ʼn bonus Eenders & Anders Kwartetspel.

 

Bestel Nou

Kategorie:

Beskrywing

Kwartetspel

Pin It on Pinterest

Share This