ONDERWYSERSGIDS – Graad 7

Die tema van die lespakket vir graad 7 is die kos op ons bord – aan die hand van verskillende geregte in die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde. Daar word gekyk na hoe Nederlandse en Belgiese kos eenders is aan kos in Suid-Afrika, maar ook hoe dit verskil (anders is). Die fokus verskuif van tradisionele geregte na die kos wat die inwoners daar vandag eet. Leerders word ook aangemoedig om navorsing oor Nederlandse en Belgiese geregte te doen, dit te maak en proe, en daaroor te praat en skryf!

Daar is ook ʼn bonus vir onderwysers! As deel van die lespakket is ʼn spesiale Kwartetspel ontwikkel. Die onderwysergidse vir Graad 6 tot 8 ontvang elk ʼn bonus Eenders & Anders Kwartetspel.

 

Bestel Nou

Kategorie:

Beskrywing

Kwartetspel

Pin It on Pinterest

Share This