ONDERWYSERSGIDS – Graad 8

Ridders – die tema vir graad 8 – word geassosieer met ’n ouwêreldse romantiek, hoflikheid en avontuur. Dit lei maklik tot die ewige behoefte vir rolmodelle – altyd ’n belangrike saak vir ons jeug. Leerders maak kennis met bekende Nederlandse en Belgiese rolmodelle en leer hoe om eienskappe van die ridders van weleer ’n deel van hul emosionele en geestelike wapenrusting te maak. Die leerders word aangemoedig om hul rolmodelle krities te bekyk en hul aandag word daarop gevestig dat rolmodelle nie noodwendig perfek is nie.

Daar is ook ʼn bonus vir onderwysers! As deel van die lespakket is ʼn spesiale Kwartetspel ontwikkel. Die onderwysergidse vir Graad 6 tot 8 ontvang elk ʼn bonus Eenders & Anders Kwartetspel.

 

Bestel Nou

Kategorie:

Beskrywing

Kwartetspel

Pin It on Pinterest

Share This