LESPAKKET
Die Nederlandse lespakket is SASNEV se grootste en mees ambisieuse projek. Die projek wil taalgrense uitwis en sprekers van dieselfde “moedertaalgemeenskap” oor kontinente heen in hul Eenders(heid) & Anders(heid) aan mekaar bekendstel.
WIE IS ONS
SASNEV is ’n dinamiese, onafhanklike sentrum waar die kultuurbelange van Nederland, Vlaandere en Suid-Afrika ontmoet en wat gedeelde taal- en ander kultuur-ervarings bewerkstellig deur middel van aanvraag-gedrewe projekte.
BESTELLINGS
Bestellings vir leerderboeke en onderwysgidse word geplaas by Aristata, die uitgewersgenoot wat die bestellings namens SASNEV, die outeur, hanteer. Hier is alles wat jy moet doen en weet om te bestel.
KONTAK ONS
Kontak ons gerus by die telefoonnommer of navraagvorm wat hier verskaf word as jy enige navrae oor Eenders & Anders het. Ons hoor graag van jou en los probleme op.